Logo-thumb2
Studeer God se Woord
in Konteks

INSIG is ʼn program waar ons diepgaande gesprekke het oor verskeie onderwerpe en ʼn Bybelse perspektief kry. Ons kyk na die konteks en kyk wat ons daaruit kan leer. Gaan kyk gerus na ons studie gids en erander die manier waarop jy God se woord bestudeer. Ons bied ook opleiding aan om ons studie gids in jou kerk te gebruik. Kontak ons gerus.

Learn More
Uitreik aksie

The drought-stricken Northern Cape left farmers discouraged. Not being able to feed their livestock and is forced to watch them die or sell. With winter approaching good feed that provides energy is essential. We donated our time and money with others donating feed and the use of the truck. Thank you to all to make this a reality and make a difference! It was awesome to be part of such an awesome initiative. The challenge to you is how will you make a difference?. __________________________ 

How can you help? 

Contact: Morné on 084 207 8808 

__________________________

https://insig.infra-media.co.za

Email: insig@infra-media.co.za

__________________________

Ons Nuutse Episode is nou uit!
Word deel van die Bespreking!
Youtube Kanaal

Ons plaas weekliks op ons Youtube kanaal. Subscribe na ons kanaal en moet nie weer n episode misloop nie!

Click Here!
Facebook Bladsy

Besoek gerus ons Facebook blad en bly op datum met programme en opleiding. Like ons bladsy en deel met jou vriende.

Click Here!
WhatsApp Groep

Word deel van ons WhatApp groep waar jy kan vrae vra en deel in die bespreking oor ons weeklikse lesse.

Click Here!
Sosiale media Statistieke
1+
Facebook Likes
1+
Facebook Followers
1+
Youtube Subscribers
1+
Webblad besoeke
Subscribe na ons kanaal en neem deel in die gesprek
Meer oor ons

Pierre is 'n leraar in die Gordonia distrik in Upington. Hy is getroud met Tegan vir 5 jaar. Hy hou van om die Bybel te bestudeer en om oor God te gesels. Hy het ʼn passie vir bediening en hou van om God se liefde met ander te deel. Hy is ʼn Natuur liefhebber en hou van avontuur. 

Wedding, Pierre, Tegan, Niehoff
Pierre Neuhoff Distrik Leraar

Sy portefeulje behels ook Sabbatskool, Jeug, AGD, Gesondheid, Familie en Manne Bedieninge. Hy is ook tans die Leraar van Upington gemeente. Hy is getroud met Roné vir 29 jaar en hulle het vier kinders waarvan twee reeds getroud is. Sy passie is om seker te maak dat mense n persoonlike verhouding met Jesus het. Hy is lief vir die natuur en jy sal hom daagliks in sy tuin vind.

WhatsApp Image 2021-04-02 at 12.39.38
Mornè Fürstenburg Kerk Bediening Direkteur

Roné is die spreker Direkteur van Kompas Pastorale Bediening. Dit is haar passie en missie om die boodskap van die Here se spoedige koms te verkondig. Roné  beskryf haarself as iemand wat verslaaf is aan mense. Sy het haar studies uitgebrei met fokus op berading en Life coaching.  Roné is ñ boekwurm, klavierspeler en kunstenaar. Sy beskryf haar grootste lewens geskenkies die voorreg van vrou wees vir haar man, Morné, Ma wees vir hul vier kinders asook die nuutgevonde vreugde van skoonmoeder wees!

WhatsApp Image 2021-04-02 at 12.46.28
Ronè Fürstenburg Kompas Direkteur